
Ваша оценка0
(0)
Saartjie Omnibus 7
In hierdie omnibus, wat n?g drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o?, se avonture voortgesit. In hierdie omnibus, wat n?g drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook 'n w?reldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droom...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценкаДругие издания




















