
Ваша оценка0
(0)
Saartjie se geveg
Saartjie en haar vriende het tien dae skoolvakansie en hulle benut dit ten volle. Die Drie Muskiete gaan “d?ps” sappige ingevoerde turksvye by ’n kwaai oom wat openlik s? hy sal enigiemand wat hom besteel lewendig afslag – en ons heldin kry meer as waarvoor sy haar reggemaak het. Hierna stel die rabbedoe vir haar boetie ’n valstrik in hul sitkamer, maar dan kom mevrou Dominee kuier en dinge loop lelik skeef. Saartjie begin ernstig wonder of sy nie maar liewer ’n non moet word nie. Gelukkig daag ...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценкаДругие издания




















