
Ваша оценка0
(0)
Saartjie se verjaardag
’n Dogtertjie met polio, Clara, kuier op Lynnekom. Sy het soveel karakter en gees dat sy almal betower en gou kruip sy diep in Saartjie-hulle se harte. Clara se suster, Carolina, is Clara se held en sal enigiets doen om haar te help – selfs al beteken dit dat sy ’n belowende musiekloopbaan moet prysgee sodat hulle ouers Clara se mediese onkostes kan bekostig. Saartjie en Carolina moet mekaar die stryd aans? by die jaarlikse kunswedstryd. Carolina moet wen, anders verloor sy die geld wat sy by ha...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценкаДругие издания




















