
Ваша оценка0
(0)
Saartjie Omnibus 4
In hierdie omnibus, wat n?g drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o?, se avonture voortgesit. In Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan ’n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. In Saartjie se kliek ontdek Saartjie ’n boek oor ’n groep meisies in Engeland wat ’n kliek gevorm het en besluit summier...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценкаДругие издания




















