
Ваша оценка0
(0)
Saartjie Omnibus 5
In hierdie omnibus, wat n?g drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o?, se avonture voortgesit. In Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Saartjie kom vorendag met ’n skreeusnaakse plan om hom op sy plek te sit. In Saartjie se piekniek beland Apie se rugbybal in die kwaai oom K...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценкаДругие издания




















