
Ваша оценка<p>Daar is ’n spookplaag in die dorp! ’n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van ’n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar drie huisspoke en ’n pratende vlermuis is reeds heeltemal genoeg – Otto het beslis nie nog ’n huismaat nodig nie. Waar kom al hierdie verlore siele vandaan? En hoe gaan hulle van hulle ontslae raak? Wanneer ’n vreemde man opdaag wat kamtig Anti-Spookspuitgoed verkoop, begin Otto vermoed iets stink ...
Жанры
Книга из цикла
Мой друг скелет
Рейтинг LiveLib
4,8
6 оценок
- 583%
- 417%
- 30%
- 20%
- 10%
Ваша оценкаПрочитали 7Хотят прочитать 6
Подборки с этой книгой
ужаски и мистика (для детей и подростков)
seven_tails
- 326 книг
Мой друг скелет
Shakespeare
- 3 книги
Книги в телефоне
Kisa-ual
- 758 книг
Другие издания



















