
Ваша оценка0
(0)
Best Books Studiewerkgids: Onderw?reld vir Gr 12 Huistaal
Best Books Studiewerkgids: Onderw?reld &t;br/&t; Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Onderw?reld, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценка


















