
Ваша оценкаIn die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef. Katrien is ’n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle ’n lewe op ’n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe te?spoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland. &t;br/&t; Dina, ’n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans ’n geheim wa...
Жанры
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценка


















